Carina Brink se profielblad

Carina Brink

Inligting oor Carina Brink

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 20 ure


Soos ek deur die woes tuin rond kuier sien ek die mooiste mooi dinge raak en dog dus sal ek effens skaaf aan my profiel blad.  Kort en kragtig hou.

Dalk ook net miskien die kopiereg ding noem, mens weet nooit wat doen die toekoms vir mens nie.

Skryf was nog altyd vir my 'n bevrydig van siels wroegings.  'n Lekker "tonic" vir weer die lewe in die oë kyk.  Soms ook al die lekkerste lekker wat net op papier wil vasgevang word kry 'n bladsy in my bundeltjie. 



Carina Brink se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 29
Totale kommentaar : 44
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur Carina Brink

 

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar