Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 2 jaar 5 maande 1 week 1 dag 12 ure 16 minute
Ek is 'n meisie met groot drome.
Ek is jonk, en het n groot passie vir drama, sang, tennis en vir skryf (engels en afrikaans).
Ek is opreg en eerlik.
"Life is God's novel... Let Him write it"
Ek werk hard vir wat ek wil hê en gee nie sommer op nie. Oor die algemeen is ek baie volwasse en ek gesels maklik en lekker met enige persoon, maar ek het ook 'n "evil" kant vir die wat my nie respekteer nie.
Ek hou van nuwe uitdagings, en is nie bang vir verandering nie.
Ek hoop julle geniet my werk, lewer gerus kommentaar, ek is oop vir positiewe en negatiewe kommentaar, don't be shy, be honest!!
Ek sal ook verkies as julle nie my werk "copy" en "paste" nie, dit is my eie werk, en ek steel nie iemand anders se werk nie.
You were born original... Don't die a copy!!
Lovies Carla
XoXo

Carla Muller se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 162
Totale kere gelees : 30,599
Totale kommentaar : 295
Aantal mense wat die bydraer volg : 8
Geen nuwe bydraes deur Carla Muller

Woes-Nuus
Gedigte
