Carla Steyn se profielblad

Carla Steyn

Inligting oor Carla Steyn

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 6 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 2 ure


Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres maar is tans 'n voltydse musikant. Skryf het vir my eers baie onlangs 'n verlenging van die artistieke streep in my geraak. Ek is so dankbaar vir die geleentheid wat Woes vir my bied om hierdie sy van my te kan ontwikkel. Ek is getroud en die ma van drie pragtige dogters. Is ook tans besig met 'n BA graad (Afrikaans en Engels). Dit waaroor ek skryf het nie noodwendig betrekking op my eie lewe of op wat ek ervaar nie. Dankie vir 'n ieder en elk wat hier op Woes my familie geraak het. Julle is almal kosbaar!



Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar