Catbury se profielblad

Catbury

Inligting oor Catbury

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 8 maande 2 weke 3 dae 9 ure 40 minute


Die lewe gebeur met mens wanneer jy ander planne het.
So is my lewe en ek het opgehou my eie planne maak

Woes is 'n klankbord vir my siel, hier lees ek emosie raak
en besef ons almal is van dieselfde stofasie gemaak..

Catbury is die anderkant van die ekke, soms spin ek soos die Cat 
anderkere so soet soos die Tjokkie maar nooit nooit vervelig nie.....
High on life.....en 'n sucker vir enige mooi gedig.......

Die kopiereg ding is ook op my werk......



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar