Chantelle Holder se profielblad

Chantelle Holder

Inligting oor Chantelle Holder

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 10 maande 1 dag 13 ure 40 minute


Gebore: 03 Oktober 1983 – Evander – Mpumalanga

Ek het begin skryf in 2004 om terapeutiese doeleindes.  Met my worstellinge as 'n gay(les'biese) christen, het ek baie bevryding en vertroosting ervaar met woorde.  Dis inderdaad kos vir my siel, en vandag na soveel jare, kan ek nie 'n dag aanpak of afsluit alvorens ek nie my gevoelens of waardes of vrese ens. vasgepen het nie.

Ek het 'n groot passie vir mense en kinders en die grootse passie is liefde en sielopheffende mensies, wat in siele'taal met my bind.  Wat mense dryf en ek streef daarna om mense te ondersteun en raad te gee waar ek kan...dit gee my rede tot lewe en nie net om te bestaan nie.  Soveel meer wat ek kan deel, maar gaan lees gerus my verse, en ek belowe jy sal my beter ken as enige iemand in my lewe.  Ek lief, haal asem, en droom groot.

 

Nog te siene by: 
www.mabooki.co.za (Somerreën)
www.tellatjie.deviantart.com
www.facebook.com (Chantelle Holder)
Chantelle Holder - Poësie (Somerreën) - "Page" op Facebook
Ondersteunersgroep vir Molestering en Verkragting - Groep op Facebook
Be PrOuD tO bE pErFeCtLy lEsBiAn - Groep op Facebook
 





© Kopiereg 2004:  Chantelle Holder (Somerreën)

 

Geen verse/gedigte van Chantelle Holder (Somerreën) mag ge-reproduseer/herdruk word op enige wyse, elektronies of meganies, sonder my skriftelike toestemming nie.  Respekteer my wense.


Dankie vir elkeen op woes, waar ons paadjies al gekruis het, julle weet wie is julle, en vir die wonderlike siele'vriendskappe, julle is onmeetbaar kosbaar en ek koester julle.

Dankie ook vir die geleentheid en ondersteuning!!!
Kommentaar motiveer my meer, om te groei en laat my siel hoog vlieg....

Groete & liefde,
Tellatjie (of te wel) Somertjie
 



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar