Charl Viljoen se profielblad

Charl Viljoen

Inligting oor Charl Viljoen

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 1 week 2 dae 5 ure


Ja Ja

Ag nou ja, wel ek is nie regtig n skrywer van formaat nie. Waarnatoe was maar my eerste probeerslag. Ek het gedink dat ek, en ek dink vele ander mense al gatvol is vir jou tipiese stories met mooi en onverstaanbare afrikaanse woorde. Waarnatoe is n lekker lees storie. Ek dink ook dit is wat n storie maak. Die feit dat n verhaal jou bind a.g.v. die storielyn.

Vir die van julle wat graag wil weet, ek is 28 (30 Maart). Ek woon huidiglik in Vereeniging

Ek is nou amptelik klaar met my tweede verhaal. Ok, ek het hom so ietwat korter geknip a.g.v. die gesamentlike verhaal. Aangesien ek nog moet werk ook, het ek nou nie regtig so baie tyd op my hande nie. Die gesamentlike verhaal gaan bef*k wees. Wat dit ook lekker maak is dat ek nie al die skryfwerk hoef te doen nie. Dit gaan dus verskillende idees en skryfstyle wees. Dit is ook n lekker lees storie.

Dan wil ek ook sommer dankie se vir al die mense van inspirasie.
Dankie Caty Vosloo en Yojani Pelser
Onthou my verhale is nie n verwysing na werklike gebeure of persone nie. Dit is maar net my kleurvolle verbeelding.

Thanx
Charl



Charl Viljoen se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 33
Totale kommentaar : 20
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Charl Viljoen

     

    DIE DODELIKE SPEL

    deur neels claasen

    Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar