Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 4 jaar 2 maande 1 week 2 dae 23 ure 13 minute
Dankie dat julle kom inloer! Alle kommentaar en/of kritiek is welkom. Ek het geen opleiding nie, ek is maar net ñ woordsiel met ñ behoefte om te skryf. My werk is nie tegnies korrek of oorlaai met talent nie, ek is bloot lief om emosie te verwoord. Alles wat ons voel en beleef en al beleef het. Ek wil ook noem dat ek nié noodwendig oor myself of oor my eie lewe skryf nie. Ander mense se seer raak ñ mens partykeer so diep, dat dit uitloop in skryfsels. Ek is getroud met 'n wonderlike man en ons het 3 pragtige kindertjies. Behalwe vir my belangstelling in die digkuns, doen ek navorsing oor die Anglo-boereoorlog. Daardie tydperk gryp my aan en ek wil graag 'n boek daaroor skryf. Ek is tans ook besig om te werk aan 'n graad (BA geskiedenis en Afrikaans). Dankie vir Woes wat al so baie vir my beteken het!
© Kopiereg Charmain P.| Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van my geskrewe werk mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopieëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my skrikftelike toestemming nie. Baie dankie.

Charmain* se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 47
Totale kere gelees : 34,300
Totale kommentaar : 485
Aantal mense wat die bydraer volg : 25
Geen nuwe bydraes deur Charmain*

Woes-Nuus
Gedigte

deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.