Chenél Pieterse-Boyle se profielblad

Chenél Pieterse-Boyle

Inligting oor Chenél Pieterse-Boyle

Bydrae-kategorie: Kortverhale, Gedigte & Resensies

Lid vir 12 jaar 10 maande 1 week 6 dae 20 ure


Wie is ek?  

'n Skeppende siel en niks meer. Eendag (miskien binnekort) kan ek my groot roman die lig laat sien.

Besoek gerus my webtuiste www.chenelphoto.co.za

Kommentaar indien jy voel dit is die moeite werd MAAR ek vra ook vir KRITIEK. Ek is nie fyngevoelig nie so indien dit nodig is sny tot op die been.
 
 
© Kopiereg. Steel my werk en jy sal VREK!



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar