Chiara se profielblad

Chiara

Inligting oor Chiara

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 11 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 13 ure


Om Woesland te betree, is n heerlikheid! Of ek spore gaan trap, sal ek nie weet nie, net die tyd sal leer. Intussen trap almal spore op my weg, en maak dit ryker, voller, gelukkiger. Dankie daarvoor!
n Ammateur is ek wel, en van digreels onthou ek nie veel nie. Maar die woorde en gedagtes en emosies maal in my kop, die heimwee en vreugde en passie vul my lyf, en erens moet mens seker uiting daaraan gee, of dan probeer om te gee....
Ek is lief vir die lewe, ek is lief vir ons taal en ons mense.
Ek wil eerlik kan wees, sonder pretensie, of etiket, of te veel reels.
Ja, soms breek ek maar die reels, maar soms is ek ook baie versigtig.
Ek is n realis, maar ook n romantikus.
Ek lief geselskap, maar ook stilte.
Ek deel maklik, maar tog ook moeilik.
Ek lag baie, maar ek huil ook soms.
Meestal dink ek te diep oor die lewe, al is ek soms laf.

Om hier te wees is loutere plesier!



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar