Chris van der Merwe se profielblad

Chris van der Merwe

Inligting oor Chris van der Merwe

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 15 ure


Ek is tweetalig: van my Oupa aan my Ma se kant is ek deels van Duitse afkoms (Spies - nog tydens die Boere Oorlog was dit Spess - en Adendorf) en van my Ouma aan my Ma se kant kom ek direk van Lord Nelson, die Duke of Wellington (wie vir Napoleon by Waterloo verslaan het); van my Pa se kant is ek ook Duits (Adendorff en Engelbrecht, my geboorte van). Omdat my Moeder se Ma Engels was het ek dus in 'n redelik tweetalige huis grootgeword alhoewel ek in kultuur en wêreldbeskouing 100% Boer grootgemaak is.

Wanneer ek bloei dig ek in Afrikaans - ek vind dit die beste medisyne. Diesulke werk deel ek dan hier met belangstellendes.



 


Chris van der Merwe se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 20
Totale kommentaar : 20
Aantal mense wat die bydraer volg : 11

Geen nuwe bydraes deur Chris van der Merwe

     

    Skakerings van Grys

    deur Swartberg

    n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar