Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 6 maande 3 weke 1 dag 1 uur 57 minute
MY FOTO'S
alle foto's en skryfwerk
wat ek enige plek by Woes
gepubliseer het, behoort slegs
aan myself en het kopiereg
voorbehou. Foto's wat nie
deur my geneem is nie,
is met toestemming geplaas
met kopiereg deur die eienaars
Ek versoek lesers om dit
asseblief nie te gebuik nie
Dit behoort nie aan jou nie.
*******************************
Gedig: Valkoog stort neer.
Foto geplaas met toestemming
van Kaptein W.F. Steyn.
**********************************
(foto oor die Gariep vroeg oggend)
Sonsopkoms
oor die Gariep vroeg-oggend-dagbreek
Die maan het pas...........
Lees die gedig.
************************************
MY PROFIEL
Ek is Afgetree en skryf graag gediggies en artikels.Skryf oor liefde, kinders, hartseer die land, gebeurlikhede en ook rampe.Ek skryf ook spookstories en spokerige gediggies. Eintlik enge iets. Alles wat op my webblad verskyn of elders op Woes onder my naam gelaas is, is my persoonlike werk.
NIEMAND mag dit op enige manier kopieer, publiseer of vir eie gewin aanwend, sonder my persoonlike toestemming nie. Ek behou kopiereg op AL my werk wat hier geplaas is.
2006-07-27
Lees en geniet.

Christal se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 146
Totale kere gelees : 170,950
Totale kommentaar : 692
Aantal mense wat die bydraer volg : 42
Geen nuwe bydraes deur Christal

Gedigte
Rubrieke
Woes-Nuus
Resensies
