Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 7 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 10 ure
Christo G Karelse is maar net mens niks anders as die gewone mens op straat.
Die een wat ook wil happy wees en hapiness wil gee.
Die een wat ook wil vertrou en ook verlang dat ander hom moet vertrou
So wat is die mens dat U nog aan hom dink
Die mensekind dat U hom nog lief het
Ja Christo is daai mens wat nog wil lief he en liefde wil ontvang
Wat nie baie praat nie maar wat praat deur sy siel en woorde
Die mens wat nog soek en vra met 'n hart ja 'n hart net vir Hom
Dr Christo G Karelse, maar sy lekka naam is Chrissy!
christo karelse se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 34
Totale kommentaar : 21
Geen nuwe bydraes deur christo karelse
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.