Cindils se profielblad

Cindils

Inligting oor Cindils

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 3 maande 1 uur


'n Vriendelike hallo aan almal.

Net 'n vinnige ietsie oor myself.
Ek is absoluut mal oor skryf. Of dit nou 'n gedig is, of kort verhale of selfs 'n toespraak...ek is altyd aan die skryf. Ek gaan binnekort begin studeer. Die hele sekretariële beroep begin nou bitter vervelig raak. Gee my net pen en papier en sê vir my om vir jou 'n kort verhaal of gedig te skryf.
Natuurlik is ek nie 'n beroemde skrywer nie. Ek skryf maar in my eie tyd en pak als weg in 'n leêr en dis waar dit bly.
Wanneer ek nie skryf nie, geniet ek my vriendinne se geselskap en spandeer ek tyd met die ou in my lewe. Dan is daar natuurlik my kat wat al my aandag kry :)
Ek waardeer eerlikheid en betroubaarheid.





Cindils se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 5
Totale kommentaar : 14

Geen nuwe bydraes deur Cindils

     

    DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

    deur Johann P. Boshoff

    Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar