Bydrae-kategorie: Artikels
Lid vir 6 jaar 1 maand 1 week 4 dae 9 ure 53 minute
Neuvoux Alambrados, klink seker soos iets uit King Athur se Orde van die Rosekinders, tog is dit bloot die slagspreuk vir die nuwe jeug wat leiding moet neem in die politiek en seker maak Afrikaans se standpunt word gestel.
Ek skryf polities ontstellende berigte vir almal wat wil luister, met die belange van die Afrikaner my enigste tema. Daar is nie werklik ander platforms om so iets te doen nie en die laaste een wat op RSG bestaan het stilweg verdwyn
Ek is leier van die SDP en die JVO en het 'n organisasie begin vir slagoffers van die Anglo-Boere oorlog(SVABO), met die oog op instelling van eise teen die Britse regering via die wereldhof.

Coenraad se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 14
Totale kere gelees : 24,823
Totale kommentaar : 13
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Coenraad

Woes-Nuus
Gedigte

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.