Col.Kurts se profielblad

Col.Kurts

Inligting oor Col.Kurts

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 13 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 13 ure


Hibernasie is klaar, en jyt gedink ekt gevaar
lik versTIK mik mar skiet PEN reguit
want woorde is akoorde wat melodies poeties verhaaltjies ontbloot
in my lewe, joune, vvv's en Dan roodt
ek gee jul my daaglikse brood
want ek sien Woes is in die nood

m.a.w. eks terug hello almal het jul gemis, hoop jul voel dieselfde

die uwe
col.kurts



RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar