Conrad Brand se profielblad

Conrad Brand

Inligting oor Conrad Brand

Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke

Lid vir 7 jaar 7 maande 1 week 4 dae 1 uur


Ek is 'n deeltydse skrywer met die ambisie om eendag voltyds te skryf. Ek skryf meestal kort verhale, maar het pas vryskutwerk begin doen en my eerste berigte het die koerant gehaal.

Sedert my skooldae het ek dit geniet om stories te vertel en in 2010 het ek die besluit geneem om my stories en idees neer te skryf.

My stories span oor verskeie grense, van donker verhale tot humoristiese kort verhale. Ek het pas my eerste boek laat druk genaamd "Blog 4 Sports".

Skryf gerus in op my webblad www.conradbrand.com of volg my op twitter @snoeksop.

Neem asb kennis dat ek KOPIEREG VOORBEHOU op al my werk!



Conrad Brand se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 7

Geen nuwe bydraes deur Conrad Brand

 

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar