Cronos se profielblad

Cronos

Inligting oor Cronos

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 12 jaar 9 maande 4 weke 3 ure


Ek is Cronos,

Die liefde van my lewe is my.... Vrou (onder druk moes ek dit verander) ....en my bike! Sy is 'n FZR 1000cc en ek was gebore om haar te ry! Die laaste ruk staan sy baie, maar ek glo dat binnekort sal ons weer op die paaie wees en sien julle my sommer gou weer verby vlieg!

Ek is opsoek na 'n blad waar ek die tweede liefde van my lewe aan julle kan bekendstel - Think Bike. Ek sal bietjie later meer daar oor met julle kom praat. Ek het 'n vrou wat my in alles ondersteun en twee wonderlikke kinders wat ek lief het, meer as lewe self.

Die jaar word ons dertig jaar oud en dit van self is 'n groot skok en uitdaging vi my. Dis ongelooflik hoe die tyd gevlieg het en dit voel half vir my asof ek niks bereik het in my lewe tot dus ver nie.

Hoop dat woes vir my ook 'n plekkie het en mens weet nooit, dalk leer ek julle iets. Meer as dit, dalk leer ek iets.



Cronos se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 5
Totale kommentaar : 15
Aantal mense wat die bydraer volg : 4

Geen nuwe bydraes deur Cronos

     

    Lelani

    deur Rachelle du Bois

    Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar