D. Louw se profielblad

D. Louw

Inligting oor D. Louw

Bydrae-kategorie: Rubrieke

Lid vir 11 jaar 6 maande 1 week 22 ure


Dis maklik om sosiale kommentaar te lewer, maar om  oor jouself te skryf is so middelklas en banaal, re Paula van 7de Laan.
 Veertig loer vir my, ek het twee "amazing" seuns wat as inspirasie dien en 'n ondersteunende, liefdevolle man.
My kop is vol los gedagtes wat ek so nou en dan neerpen, dankie WOES, vir 'n platform.
Tegnologiese gestremdheid en doodgewoon is akkurate beskrywings...



D. Louw se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 7
Totale kommentaar : 22
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur D. Louw

     

    Grafte op die Berg

    deur Johannes de Swart

    Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar