Daisy DM se profielblad

Daisy DM

Inligting oor Daisy DM

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 10 jaar 2 maande 4 dae 17 ure


Ek is 'n plaasmeisie wat lief is vir koeie en melk.  Ek is lief vir skaaphonde en troppe skape.  Ek is lief vir hanslammers en veld.  Ek is lief vir veldblomme en natuur.  Ek is lief vir op die naat van my rug le en sterre kyk.  Ek is nie lief vir plaasdamme.

Ek skryf om die pyn minder te maak, te onthou en dan te vergeet en let wel ek is nie 'n digter of 'n skrywer nie.  Ek is pyn wat skryf en dig.

Water en brue, brue en water, vadertyd en tyd.



Daisy DM se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 21

Geen nuwe bydraes deur Daisy DM

     

    Bertha se Stories

    deur natasha dutton

    "...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar