Damkat Meithond se profielblad

Damkat Meithond

Inligting oor Damkat Meithond

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 2 jaar 1 maand 1 week 6 dae 1 uur 42 minute


ek copy en paste my gedigte.
ek skryf oor goeters en stuff.

ek bly in n dorpstad met paaie.
my geskiedenis aan julle is redundant.

ek eet graag maagkosse.
my  tuin is omring met grondgras.

en oja...woes komentaar is vir my soos tinkies..
en ek love my tinkies.

baie dankie.
leker doedies.
xxxxx



Damkat Meithond se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 18
Totale kere gelees : 2,087
Totale kommentaar : 29
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Damkat Meithond

     

    BLIKeMMER

    deur natasha dutton

    "...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar