Dancing in the Rain se profielblad

Dancing in the Rain

Inligting oor Dancing in the Rain

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 2 maande 2 weke 6 dae 23 ure 55 minute


Sommer van my getjorrel as ek n tydjie kry
As ek net die woorde uit my hart kan kry
Hou daarvan om my hart te praat
Hoop nie ek maak iemand kwaad.
Mag die woorde jul opbou en stig
en laat toe dat Hy julle voete rig
Luister na die stil sagte stem
en laat toe dat Hy julle harte wen.



Dancing in the Rain se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 92
Totale kere gelees : 55,811
Totale kommentaar : 261
Aantal mense wat die bydraer volg : 16

Geen nuwe bydraes deur Dancing in the Rain

 

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar