Dandle se profielblad

Dandle

Inligting oor Dandle

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 3 ure


Haai aan almal met n passie vir vrye gedigte en aan die wat my gedigte lees! Ek is nog jonk en onervare maar het so n passie vir gedigte en om vriende met die selfde passie te vind! Ek skryf meestal oor die onverstaanbare emosie en gedagtes van vandag se tieners al verstaan ek soms self nie geniet ek dit om my gevoelens op papier te plaas. My gedigte gaan oor my vriende en mense wat ek ken soms oor myself en my gedagtes maar meestal gedigte oor mense wat my raak met hul probleme! Hoop jul geniet my werk en asseblief lewer kommentaar!
Vrede
Ekke



Dandle se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 15
Totale kommentaar : 8

Geen nuwe bydraes deur Dandle

     

    Skat van die Seerower

    deur Rachelle du Bois

    Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar