dane' se profielblad

dane'

Inligting oor dane'

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 4 maande 4 dae 7 ure


haai daar
skryf is my passie, kalmeermiddel en uitlaatklep vir die dinge wat ek nie sommer se nie. nie altyd op my gebaseer nie - soms sien ek deur jou oe. ek hou van WOES want afrikaans is meer uitdagend as engels - so ek probeer maar. ek hoop my woorde sal jou inspireer en/of kwaad maak. there is no such thing as bad publicity. ek is ook besig om 'n boek te skryf oor my lewe en ek sal daarvan hou om dit eendag met julle te deel. ek behou kopiereg op my werk en aanvaar ook alle kommentaar goed of sleg.../M\



Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar