Dané se profielblad

Dané

Inligting oor Dané

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 9 maande 3 dae 12 ure


Ek's steeds 'n romantiese, nostalgiese, kunstige dromer, wat alleen deur die lewe loop.

Op my eiland doen ek graag DIY en al wat 'n "craft" is en my huis bly my veilige vesting.

Sjoe! Ek het baie lanklaas enige iets geskryf, alhoewel vele storie idees altyd in my kop maal.....

Dis tyd om weer die pen op te neem. Dis altyd so "empowering" om jou gedagtes en woorde op papier vas te pen en dit met ander te kan deel.

Lovies....Lucia



beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar