Danie Olivier se profielblad

Danie Olivier

Inligting oor Danie Olivier

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 4 jaar 4 maande 4 dae 19 ure 25 minute


Ek is 27 en het op 'n plaas in die Kalahari grootgeword 120km vanaf die naaste dorp. Ek bly huidiglik in die VK en werk in die bankwese, ja, daar waar dit gaan oor die gejaag na wind en Mammon. My hart trek steeds punt na die oopvlaktes van Afrika. 'n Brokkie persoonlike inligting : 'Ek is 'n 'sucker' vir 'n mooi uitsig.' Die hunkering na die vlaktes is verantwoordelik vir gedagtes wat hul nou en dan manifesteer in my pen. Om eerlik te wees is ek geen skrywer, maar tog iemand wat soms 'n verskoning soek om te ontsnap vanaf die grootmens wêreld na speelgoedland. Daar waar jy jouself kan wees, kan sê en doen wat jy wil, kan eerlik wees, kan laf wees, speelgoedland, gediggieland.



Danie Olivier se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kere gelees : 2,974
Totale kommentaar : 21
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Danie Olivier

     

    Tong in die kies

    deur Delene de Wet

    My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar