Buksie se profielblad

Buksie

Inligting oor Buksie

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 1 maand 3 weke 20 ure


Ek is Darrel J. Valentine van Somerset Wes. Ek is getroud, met Rocelle en het drie pragtige dogters Darren-Leigh, Measha en Lenique.

Van my gedigte, kort stories en happies Afrikaans, gaan oor gebeure wat plaasgevind het, in my en ander se lewens en hoe die Here, Jesus my lewe verander het.

Ek dank ons hemelse Vader, vir die krag en genade wat Hy aan ons, as familie gee. Ek kan nie anders as om Hom te loof en prys nie.

Die lewe het my geleer, om niemand te veroordeel nie, ons is nie perfek geskape nie, en almal het 'n tekort, aan die een of ander ding, maar as ons mekaar kan aanvul, ten goede, hoekom nie?

Ek is lief, vir ons land, taal, kultuur en sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Afrikaans as taal, is tops en daar's geen ander taal wat so lekker,plat en spontaan oor jou tong kan rol as dit nie! So almal wat nog Afrikaans praat, drie hoera's dis my moeder tong. . !

© Ek behou kopiereg op alle werk van watter aard ookal wat deur myself geskryf is en wat ek op Woes publiseer.



Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar