Dave se profielblad

Dave

Inligting oor Dave

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel

Lid vir 7 jaar 4 maande 1 week 4 dae



Ek glo mens moet 'n passie hê vir dit wat jy doen. Ek lewe voluit en glo nie daar is iets wat my sal onderkry nie. 'n Positiewe uitkyk op die lewe.

Ek is lief vir my familie, my werk en my sport. EK geniet dit om te kook. Ek geniet dit om oor my wedevaringe te skryf. Humor is wat my aan die gang hou. Ek is David vd Merwe.



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar