Dennis C Paulsen se profielblad

Dennis C Paulsen

Inligting oor Dennis C Paulsen

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 1 maand 1 week 2 dae 16 ure


Om te skryf, maak dat jy meer tyd inwaarts met jouself moet spandeer. Daar diep in jou verborgenheid, waar jy rustig kan sit en kyk na die fantasieë van jou gedagtes op die silwer doek van die ewigheid, en luister na die lied van jou siel. Die vervulling om vanuit daardie dimensie te kan skep op papier in die nou, is wat my as mens in stand hou. Dan is ek lief vir die natuur, fotografie, goeie musiek en natuurlik….. stilte.



Dennis C Paulsen se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 39
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Dennis C Paulsen

     

    Lelani

    deur Rachelle du Bois

    Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar