Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 8 maande 6 dae 8 ure 49 minute
Naand, ek is Die Enigste Koos en ek geniet Woes woes baie.
As jy meer tyd vir my beskikbaar het, bel my ASAP want ek weet
nie waar om tyd te kry vir alles nie. Kreatiwiteit is my
suurstof, die maaltyd in my bord. Hiervan sal jy baie sien
in my gedigte, want ek voel mens skryf soos jy dink. Bel my gerus
as jy lus voel vir wyn of bier, en vir al die tannies op woes (40+), ek
sal sonder twyfel by julle kom koffie sluk (mits daar melktert aangebied word)
Peace out woesters

DieEngisteKoos se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 32
Totale kere gelees : 8,999
Totale kommentaar : 451
Aantal mense wat die bydraer volg : 11
Geen nuwe bydraes deur DieEngisteKoos

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.