Bevolkte Klong se profielblad

Bevolkte Klong

Inligting oor Bevolkte Klong

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 11 maande 2 weke 2 dae 8 ure 8 minute


"Ek het begin skryf omdat ek ongelukkig was, dit was 'n uitweg, dit het gewerk en nou is ek verslaaf." Wel, wat kan n man nou se? Ek is my lewe lank nog n rebel. Dit beteken nie ek is gevoelloos nie. Ek is n Afrikaner, maar dit beteken nie ek kan nie rock nie. Ek is jonk, maar dit beteken nie ek kan nie vir myself dink nie. Ek dink baie dinge, maar eks nie morbied nie. Want ek weet daar is altyd n uitweg. Ek is n happy persoon en ek wens almal was. Ek raak partykeer diep en down, maar dis maar deel van die lewe. Ontsaglike dank aan Celest (Goggakie) wat my ondersteun en liefhet vir die deurmekaar persoon wat ek is. WEES TROTS OP JOU VOLK EN TAAL!

17 April 2012: Ek was vir te lank weg. Maar maak gereed. Die Afrikaanse taalkanaal se sluise is gelig. Die geopiniƫerde geraasbaas sonder stilbly is terug om almal se breine te blaas!



Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar