Bydrae-kategorie: Gedigte & Gorrel
Lid vir 1 jaar 10 maande 3 dae 19 ure 45 minute
die woorde van my volwees
skryf ek neer sodat elkeen wat dit lees
iets van my kan saam dra
dit is in my eenvoud al wat ek kan gee
so neem dit, analiseer dit. verwerk dit
in jou siel selfs, verwerp dit as dit jou sou behaag.
maak dit deel van jou bestaan en dalk
perongeluk, per abuis, mag dit vir jou inspirasie gee
om my met jou woorde te verras sodat jy deel van my kan word.

die Posman se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 30
Totale kere gelees : 5,772
Totale kommentaar : 103
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur die Posman

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.