digter se profielblad

digter

Inligting oor digter

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 13 jaar 6 maande 3 dae 4 ure


Ek skryf soos ek voel, soms sal daar weke selfs maande veby gaan dat ek niks skryf nie, maar ek vertel jou van my diepste gevoelens, my seer, my pyn, my blydksap en my trane. Ek glo 'n gedig vertel 'n storie, my storie en vertrou jou om dit mee te deel, hoop jy geniet wat ek hier skryf en vind iewers in my gedigte 'n tikkie van jouself, jou eie pyn en blydskap, lewer gerus kommentaar ek sal graag wil hoor hoe jy relate met my gedig, want ek glo daar is baie wat dieselfde as ek voel.

Geniet dit



digter se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 7
Totale kommentaar : 15
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur digter

     

    DAG VAN DIE BLOEISEL

    deur Johann P. Boshoff

    "Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar