Dina Dink se profielblad

Dina Dink

Inligting oor Dina Dink

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 14 jaar 6 maande 1 week 1 dag 17 ure


Dina Dink

Nou ja wie is Dina Dink? Dina Dink dink nogal baie oor die lewe en die liefde en sommer baie ander dinge. Ek is verder 'n kreatiewe mens soos seker die meeste ander wat ook op Woes rond beweeg. Skryf is iets wat ek net weer opnuut ondek het en geniet elke oomblik daarvan dit gee my vlerke en vervul my hele wese. Deur te skryf ondek ek baie en kry ook so antwoorde oor die dinge waaroor ek dink. My gedigte het altyd 'n element van hoop en 'n geestelike dimensie want vir my is dit ware lewe. Dit is 'n voorreg om met ander kreatiewe siele in kontak te kom want soms voel dit of dit net ek is wat so en so baie Dink. Nou ja hoop julle geniet my gedigte en dat dit jul dalk op 'n manier bietjie hoop en dalk 'n antwoord gee op die dinge waaroor julle dalk mag Dink.



Dina Dink se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 22
Totale kommentaar : 13
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Dina Dink

     

    Gebroke Harts Gebede

    deur Anze Bezuidenhout

    Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar