D.J Eloff se profielblad

D.J Eloff

Inligting oor D.J Eloff

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 9 jaar 10 maande 5 dae 9 ure


Vrede mense!

Ek is Die Derde Digter. Bly te kenne! Vir my is dig werk en skryfwerk ontspanning. Dit laat my rustig word, en kan my laat better voel in enige omstandighede.
Musiek loop vir my sy aan sy met skryf werk. Klomp kunstenaars soos Jan Blohm, Francois Van Coke, Koos Du Plessis , Kabous Verwoerd ens. is vir my inspirasie in my skryf werk.
Hopelik kan ek met my gedigte 'n ander perspektief stel as wat die meerderheid mense in vandag se lewe het. Ek dink alternatief en baie liberaal oor dinge in die lewe.

O , en alle Tweetende Woesters, volg my op Twitter @DJEloff.

Maar op die ou einde .
Vrede. . . 



D.J Eloff se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 12
Totale kommentaar : 13
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur D.J Eloff

     

    ENGELE EN ROWERS

    deur Piet Schoombie

    Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar