DJANGO se profielblad

DJANGO

Inligting oor DJANGO

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 5 maande 5 dae 22 ure


Hi,Ek is 'n Christen asook 'n Suid Afrikaner in murg en bloed.
Ek is lief vir die buite wêreld, ek is 'n alleenloper en doen alles op my eie.My liefde vind ek in my gedigte, waar ek vrye teuels het en nie gebonde voel om uiting te gee aan my gevoelens nie.Ek skryf omdat ek my beter kan uitdruk in my digkuns.Die jare se ondervinding, probleme, situasies en ontkominge bring ek uit in my werk(digkuns).Ek kan ook die Almagtige God bedank vir my talent wat Hy aan my toe vertrou het. Alle eer aan Hom, Dankie.....

DJANGO



DJANGO se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 88
Totale kommentaar : 23
Aantal mense wat die bydraer volg : 4

Geen nuwe bydraes deur DJANGO

     

    Kruispad

    deur Manie Jackson

    Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar