DMJR se profielblad

DMJR

Inligting oor DMJR

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Jeugverhale & Gorrel

Lid vir 2 jaar 7 maande 2 weke 3 ure 30 minute



Aangename kennis

Hier kan ons mekaar leer ken deur ons skryfsels.  Ek waardeer julle kommentaar en sê dankie dat julle alles wat hier by my te lese is, as my eie gedagtes, gevoelens en woorde respekteer.

"Vir Koeitjies en Kalfies" is my eerste bundel kortverhale en sketse.  Dis iets vir die vrou en iets vir die kind; leesstof wat oud en jonk beslis sal geniet.  E-pos my gerus vir meer inligting en om bestellings te plaas.

Mooi bly en lekker skryf

Doret

NS - vantevore was my skrywersnaam Dorothea Alexander.
 



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar