Dominic se profielblad

Dominic

Inligting oor Dominic

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 8 jaar 5 maande 1 week 6 dae 23 ure


Ek is 'n Rooinek Afrikaner of is dit 'n Engelse Boertjie - om 't ewe ! Afrikaans is my tweede taal, maar dit le my na aan die hart. 'n Mens kan jou gedagtes laat gaan sonder om te wonder of jy die korrekte woorde gekies het om jouself uit te druk. Die bonus is dat jy in soveel meer woorde per minuut kan gesels, selfs die pas kan versnel of verstel soos die geselskap vorder.

Afrikaners is plesierig, en in sulke goeie geselskap kan jy jouself wees !



Dominic se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 4
Totale kommentaar : 2

Geen nuwe bydraes deur Dominic

     

    Ontdek die Siel in my

    deur helna

    Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar