Dominoes se profielblad

Dominoes

Inligting oor Dominoes

Bydrae-kategorie: Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 8 jaar 3 weke 1 dag 11 ure


Ek's 'n deeltydse musikant en voltydse student wat deeltyds swot en voltyds musiek uitleef. Digkuns het my nog altyd na aan die hart gele, al van laerskool af. Ek het selfs al 'n paar gedigte gepubliseer op laerskool - nie dat my digkuns wonderlik is nie. Nou span ek my liefde vir digkuns in om liedjies te skryf en skryfstukke om agtergrond te gee vir my musiek.

Let wel: Ek behou alle kopieregte op al my werke wat ek hier publiseer (asook die kopieregte op die musiek).



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar