Donkie Dans se profielblad

Donkie Dans

Inligting oor Donkie Dans

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 4 ure 49 minute


2 November 2007
Finis - DJ Opperman

Nou maak ek self nie meer so baie saak nie want jy't bobbejaan na my gestuur met 'n briefie in sy bek:

"dit was geskryf op varkensblaar
dit was 'n bietjie dof
dit was om my en jou te nooi
na die Apies se bruilof"

Maar wat sal jy van my kan saamneem?

Miskien wanneer die lewe met jou kotiljons en lekker wals op die Apies se bruilof sal jy onthou dat jy vir my Aprilmaand was - die wolke altyd bietjie voor die son - en ek ten spyte van die reen kon lag

En jy sal lag.



Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar