E* se profielblad

E*

Inligting oor E*

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 13 jaar 4 maande 3 weke 6 dae


Hay! Dis E*. Ek is 'n jonge 16 going on 17. Ek het al 'n passie vir skryf vandat ek baie klein was. Ek het my eerste kortverhaal op 12 voltooi en van toe af het ek meer in gedigte en draaiboeke belang gestel. Ek is English-oreintated so baie van my werk is maar 'n geheim vir die eg-Afrikaner.
Ek werk tans aan die nuwe kortverhaal op woes: " Huis op die hoek", en ek dink dit gaan stunning wees. Dis nou te sê as ek my volle aandag daaraan kan gee tussen al die hope huiswerk deur!
Ek het maar min te sê oor myself... Ek is kort, kort van draad en skiet ook kort aan idees soms, maar as die gogga eers gebyt het kan ek nie ophou skryf en praat nie, so my werk sal in sulke 'fits' gestuur word. When it comes, it comes in loads, when it doesn't, IT DOESN'T!!
Ek hoop julle geniet my werk, wie weet, dalk word ek eendag goed daarin! Ha ha, grappie...
Ek is tans besig met 'n storie "Die bloed in die ster" en ek hoop julle hou daarvan. Ek het die afgelope ruk maar min werk ingestuur maar die kortverhaal beloof om julle besig te hou. Geniet!
Lovies: Die E-ster!



Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar