Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 5 maande 3 weke 2 dae 5 ure 55 minute
Ek is op 'n plek waar ek net in rus ek wil wees, en dit is genoeg.
Ek hou daarvan om my lewe in woorde te deel en daarmee hoop aan te gee...
My droom is om die tyd te he om veel meer te skryf en veel meer te gee van wat die Vader in my gedeponeer het!

'ek is ook' se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 14
Totale kere gelees : 1,043
Totale kommentaar : 10
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur 'ek is ook'

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)