E.K.K.E Niemand se profielblad

E.K.K.E Niemand

Inligting oor E.K.K.E Niemand

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 11 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 16 ure


Hello julle Woestenaars...
Net so 'n bietjie oor my:
Skryf is in my bloed sou ek seg en boonop is dit een van die min dinge in die lewe waaruit 'n mens bevrediging uit kan put...
En wat is dan nou lekkerder as om jou hart neer te pen?



 


Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar