Bydrae-kategorie: Gedigte & Gorrel
Lid vir 1 jaar 5 maande 1 week 4 dae 4 ure 56 minute
Swart op wit,
Vir papier kan 'n mens nie lieg...
My hart lê in die Vrystaat
en my inspirasie in die Kaap,
obsessief oor liefde
en woorde
mooi woorde
Afrikaanse woorde...

Eli se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 37
Totale kere gelees : 2,167
Totale kommentaar : 28
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.