Bydrae-kategorie: Artikels & Rubrieke
Lid vir 14 jaar 7 maande 1 week 23 ure
Daar is dinge wat ongesê moes bly, maar gedagtes is vry. Dinge het verander en dinge is dieselfde. Dinge waaroor ek nou skryf gaan oor die kinders tuisskool familie en vriende, nuwe dinge in my lewe en oues wat verby is. Dankie aan almal wat tyd neem om te lees.
Vir meer inligting
Vir 17 jaar moes ek werk en het al amper enigeiets probeer om geld in te bring sodat ek kon help om kos op die tafel te kon sit. Dit was soms maklik ander kere moeilik. Nou is dit net ek en die Girls.
Ons is gelukkig, regtig binne in ons het ons vrede. soos nog nooit van te vore nie. Ek tuisskool my 3 dogters en Duppie werk as Direkteur by 'n Groot maatskappy. Soms is hy die hele week weg en ander kere weer baie tuis. Dinge gebeur soos God dit wil laat gebeur.
Dinge waaroor ek skryf verskil elke dag soos die son opkom en sak so sal elke dag anders en uniek wees
Eliaza se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 11
Totale kommentaar : 14
Geen nuwe bydraes deur Eliaza