Elise Breytenbach se profielblad

Elise Breytenbach

Inligting oor Elise Breytenbach

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Jeugverhale & Gorrel

Lid vir 8 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 14 ure


HEEL EERSTE WIL EK GRAAG NOEM DAT EK KOPIEREG OP AL MY WERK BEHOU.

Na 14 vreugdevolle jare in Engeland, is ek en Wederhelf terug in ons aftreehuis op Melkbosstrand.

Ek vrek oor 'n lekker storie.

Drie van my leuses (sekerlik debatteerbaar!) is: 1. Volg die mees effektiewe weg van minste weerstand (dit werk vir my) en 2. Liewers laat as vrot (veral wat sperdatums aan betref). 3. Leef jou teenstanders dood.

Ek is diep dankbaar vir die Here, my skepper en verlosser, se genade in my lewe.



vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar