Elizabeth Kendall se profielblad

Elizabeth Kendall

Inligting oor Elizabeth Kendall

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 8 jaar 8 maande 1 week 5 dae 19 ure


Dankie vir die jare, maande en dae wat ek my verse hier op Woes kon publiseer. Ek doen dit nie meer nie. My bundel "Huppel op die Hoogland" wat in 2010 publiseer is, is uitverkoop. Dankie aan almal wat my ondersteun het. Groot waardering vir julle! Ek lees wel soms nog verse wat met my praat en wat ek geniet. My beste wense aan almal wat hier lees!

Junie 2015. Hier is ek weer! Anze se skrywe en die feit dat van ons gedigte in 'n bundel gepubliseer gaan word waarvan 'n deel aan KANSA gaan, het my motiveer om weer verse en skryfwerk op Woes te publiseer, baie dankie vir die geleentheid.
Ek gee nie om dat jy my werk deel nie, maar onthou om my te erken. Daar is kopiereg op alle skryfwerk wat hier gepubliseer word.



 


Elizabeth Kendall se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 363
Totale kommentaar : 3,911
Aantal mense wat die bydraer volg : 47

Geen nuwe bydraes deur Elizabeth Kendall

 

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar