Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 1 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 10 ure 27 minute
Ek is 'n kreatiewe dromer, aards, soms deel van die stadige beweging, groen, kunstenaar,woordliefhedder, ewige reisiger, passievolle aardbewoner, iemand se vrou, lief vir my honde en altyd opsoek na nuwe stories.

Elmarie Greffrath se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kere gelees : 297
Totale kommentaar : 5
Geen nuwe bydraes deur Elmarie Greffrath

Resensies
Gedigte
Woes-Nuus
Artikels
Rubrieke

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.