Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte
Lid vir 4 jaar 3 weke 1 dag 6 ure 59 minute
Ek is Elzabe Heyns (gebore Young), getroud, het twee dogterjies. My gesin ls my baie na aan die hart en naas God die belangrikste in my lewe. Dig is vir my terapeuties en buiten die natuur een van die grootste passies in my lewe. Dit is 'n gawe wat 'n mens ontvang het, en al voel dit of jy ander toelaat tot diep binne in jou siel, as jy dit oopstel vir almal om te lees, glo ek dat 'n mens dit moet deel met iemand wat dit saam met jou sal waardeer en ervaar. Terugvoer, en kommentaar is altyd welkom. Leef jul uit saam met my!

Elzabe Young Heyns se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 56
Totale kere gelees : 31,109
Totale kommentaar : 248
Aantal mense wat die bydraer volg : 13
Geen nuwe bydraes deur Elzabe Young Heyns

Woes-Nuus
Gedigte

deur DMJR
'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.