Etienne Marais se profielblad

Etienne Marais

Inligting oor Etienne Marais

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 1 jaar 5 maande 4 dae 6 ure 14 minute


Uit die aard van my beroep bly argitektuur my aktiefste belang uit 'n wye belangstellingsveld wat veteraan motors, warmbloed perde vir ruitersport, jazz en natuurlik Afrikaanse poësie insluit.

As gesin geniet ons die natuur, om te reis, wyd te lees, en as oud vyfkamp atlete bly ons fiks deur te skerm, die skietkuns en perdry.

Dit is 'n besonderse voorreg om vir amper dertig jaar gelukkig getroud te wees, seker omdat my vrou 'n sielkundige is, en om elke dag skeppend te leef.

My registrasie by Woes is as gevolg van my familie en vriende wat my uitgedaag het om my poësie hier te publiseer. Blameer hul dus met my vergunning sou u my werk onaardig vind.



 


Etienne Marais se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kere gelees : 381
Totale kommentaar : 21
Aantal mense wat die bydraer volg : 11

Geen nuwe bydraes deur Etienne Marais

     

    BLIKeMMER

    deur natasha dutton

    "...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



    Mentorskap program

    Mentorskapprogram

    Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar