Eva se dogter se profielblad

Eva se dogter

Inligting oor Eva se dogter

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 6 maande 1 week 1 dag 23 ure 49 minute


Dankie vir julle almal se ondersteuning en vriendskap!  Ek lys nie al julle name op die blad nie - julle weet wie julle is. Julle kommentare en eposse is vir my 'n inspirasie!

Ongeveer 30 van my gedigte is te lees onder die afdeling "Fragmente" in 'n bundel wat in 2008 in samewerking met ander digters saamgestel is. 'n Tweede opvolgbundel het in Augustus 2009 verskyn, waarin ongeveer 20 van my werke te lees is.
Die bundels se name is onderskeidelik: 

BOKSEMDAIS: 'N HELE KABUNDEL VERSE

BOKSEMDAIS 2: NOG 'N KABUNDEL VERSE

Meer inligting is te kry by: 

http://www.digklub.co.za

en navrae kan gerig word aan

digklub@gmail.com


My eie bundel met 75 gedigte het ook in 2008 die lig gesien.  Dit is 'n mini-bundeltjie met kort en bondige gedigte.  Die titel daarvan is "Kortweg".

Bestellings kan geplaas word by:  http://www.myboekrak.co.za

(kopiereg voorbehou op al my werke)



 


Eva se dogter se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 12
Totale kere gelees : 5,131
Totale kommentaar : 154
Aantal mense wat die bydraer volg : 55

Geen nuwe bydraes deur Eva se dogter

     

    TRILOGIE

    deur Warra-Warra

    Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar